Search form

2 Samuel 11:15

15In die brief het Dawid geskryf: “Jy moet vir Urija laat veg op die plek waar die vyande die hardste veg, en dan moet julle weggaan agter hom en hom alleen los sodat die vyande hom kan aanval en hy kan sterf.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index