Search form

2 Samuel 11:21

21Wie het vir Abimelek seun van Jerub-Beset raakgegooi? Dit was ’n vrou wat bo-op die muur was en sy het van daar ’n maalklip op hom gegooi. So het Abimelek daar in Tebes gesterf. Hoekom het julle naby die muur gekom?’ Dan moet jy vir koning Dawid sê: ‘Urija die Hetiet is ook dood.’ ”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index