Search form

2 Samuel 11:27

27Toe die routyd verby is, het Dawid vir Batseba laat haal en hy het haar na sy huis gebring. Sy het Dawid se vrou geword en sy het vir hom ’n seun gekry. Die Here het nie gehou van hierdie ding wat Dawid gedoen het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index