Search form

2 Samuel 12:24

Salomo word gebore

24Dawid het sy vrou Batseba getroos. Hy het na haar toe gegaan en by haar geslaap. Sy het ’n seun gekry, en Dawid het hom Salomo genoem. Die Here was lief vir die kind.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index