Search form

2 Samuel 12:26

Dawid oorwin die stad Rabba

(Kyk ook 1 Kron 20:1-3)

26Joab het nog oorlog gemaak teen die stad Rabba van die Ammoniete. Hy het die deel van die stad oorwin waar die koning gewoon het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index