Search form

2 Samuel 12:30

30Dawid het die kroon afgehaal van hulle koning se kop. Die kroon was gemaak van een talent goud en daar was ’n mooi edelsteen op die kroon. Dawid het die kroon op sy eie kop gesit. Hy het baie goed in die stad gevat en saamgebring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index