Search form

2 Samuel 12:31

31Hy het ook die manne van die stad saamgeneem en hy het hulle laat werk, elkeen met ’n saag of ’n pik of ’n byl. Hy het party manne stene laat maak. Hy het dieselfde gedoen met die manne in al die Ammoniete se stede. Toe het hy en al sy manne teruggegaan na Jerusalem.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index