Search form

2 Samuel 13:1

Amnon verkrag sy half-suster Tamar

1Later het daar iets gebeur. Dawid se seun Absalom het ’n mooi suster gehad, haar naam was Tamar. Amnon, ’n ander seun van Dawid, was verlief op Tamar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index