Search form

2 Samuel 13:10

10Toe sê hy vir Tamar: “Bring die kos na my kamer en gee dit daar vir my.”

Tamar het die broodjies geneem wat sy gebak het en sy het dit vir haar broer Amnon in die kamer gebring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index