Search form

2 Samuel 13:19

19Tamar het as op haar kop gegooi en sy het haar lang rok geskeur. Sy het haar hand op haar kop gesit en sy het geloop en skree en sy het gevra dat iemand haar moet help.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index