Search form

2 Samuel 13:2

2Amnon was so verlief op sy half-suster Tamar dat hy siek gevoel het, want sy was nog ’n jongmeisie en hy het nie geweet hoe hy alleen by haar kon kom nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index