Search form

2 Samuel 13:20

20Haar broer Absalom het vir haar gevra: “Het jou broer Amnon iets aan jou gedoen? Toemaar, bly stil. Hy is jou broer. Moenie sleg voel daaroor nie.”

Tamar het toe in haar broer Absalom se huis gaan bly. Sy was ’n eensame vrou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index