34Absalom het gevlug.”
Die jongman wat waggestaan het, het gesien daar kom ’n groot klomp mense op die pad agter hom, teen die kant van die berg.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.