Search form

2 Samuel 13:4

4Hy het vir Amnon gevra: “Jy is ’n prins. Hoekom lyk jy elke dag soos ’n man wat swaarkry? Vertel vir my.”

Toe sê Amnon vir Jonadab: “Ek is verlief op Tamar, my broer Absalom se suster.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index