Search form

2 Samuel 14:17

17Ek het gedink die koning sal iets sê wat my veilig sal laat voel, want die koning is soos ’n engel van God wat luister en wat weet wat is reg en wat is verkeerd, en ek bid dat jou God die Here by jou sal wees.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index