Search form

2 Samuel 14:2

2Joab stuur toe iemand na die stad Tekoa en hy laat haal ’n wyse vrou wat daar gewoon het. Hy het vir haar gesê: “Jy moet asseblief huil en treur en rouklere aantrek, jy moenie olyf-olie aan jou smeer nie, en jy moet wees soos ’n vrou wat aanhou treur oor iemand wat dood is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index