Search form

2 Samuel 14:30

30Absalom sê toe vir sy slawe: “Julle sien die land van Joab hier langs my grond. Joab het gars wat daarop groei, gaan steek dit aan die brand.”

Die slawe van Absalom het toe die gars aan die brand gesteek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index