Search form

2 Samuel 15:12

12Terwyl hy die offers gebring het, het Absalom vir Agitofel laat haal uit sy stad Gilo. Agitofel was ’n raadgewer van Dawid. Die manne wat wou hê dat Absalom koning moet word, het meer en meer geword.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index