Search form

2 Samuel 15:2

2Hy het elke oggend vroeg opgestaan en hy het by die pad deur die poort gaan staan. Wanneer daar iemand kom wat wil hê dat die koning moet oordeel tussen hom en iemand anders, dan het Absalom hom geroep en vir hom gevra van watter stad hy kom. Wanneer die man dan sê van watter stad en van watter stam hy kom,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index