Search form

2 Samuel 15:22

22Toe sê Dawid vir Ittai: “Dan moet jy saamkom.”

Ittai van Gat en al sy manne het saamgegaan, en ook al die oumense en kinders wat by hom was.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index