Search form

2 Samuel 15:30

30Dawid het teen die Olyf-berg opgegaan. Hy het geloop en huil. Daar was ’n doek oor sy kop en hy was kaalvoet. Al die mense by hom het doeke oor hulle koppe gegooi en hulle het geloop en huil.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index