18Toe sê Gusai vir Absalom: “Nee, ek behoort aan jou. Die Here en hierdie mense en al die manne van Israel het vir jóú gekies, en ek wil by jou bly.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.