Search form

2 Samuel 17:17

17Jonatan en Agimaäs het by Rogel-fontein gewag, want hulle was bang dat die mense hulle in Jerusalem sal sien. ’n Slavin het vir hulle die boodskap gebring wat hulle vir koning Dawid moes bring.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index