Search form

2 Samuel 17:18

18Maar ’n jongman het hulle gesien en hy het vir Absalom gaan vertel. Jonatan en Agimaäs het vinnig na ’n man se huis in die stad Bagurim gegaan. Daar was ’n put in die man se tuin, en hulle het in die put geklim.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index