Search form

2 Samuel 17:27

27Toe Dawid by Maganajim kom, was Sobi en Makir en Barsillai daar. Sobi was ’n seun van Nagas van die stad Rabba van die Ammoniete. Makir was ’n seun van Ammiël van die stad Lo-Dabar, en Barsillai was van die stad Rogelim in Gilead.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index