Search form

2 Samuel 18:12

12Die man het vir Joab gesê: “Ek sou nie die prins doodgemaak het nie, ook nie as jy vir my 1 000 stukke silwer gegee het nie. Ons het gehoor toe die koning vir jou en Abisai en Ittai gesê het: ‘Ek wil hê julle moet die jongman Absalom beskerm.’

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index