Search form

2 Samuel 18:14

14Joab het gesê: “Ek wil nie hier by jou staan en wag nie.”

Hy het drie stokke geneem en hy het hulle deur Absalom se hart gesteek daar waar hy aan die boom gehang het en nog gelewe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index