Search form

2 Samuel 18:17

17Hulle het Absalom se liggaam geneem en hulle het dit in ’n groot gat in die bos gegooi. Hulle het ’n baie groot hoop klippe op hom gepak. Al die manne van Israel het gevlug, elkeen na sy huis.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index