Search form

2 Samuel 18:2

2Hy het die manne in drie groepe verdeel, en hy het hulle gestuur om te gaan veg. Een groep was saam met Joab, een groep was saam met Joab se broer Abisai, en een groep was saam met Ittai van die stad Gat. Dawid het vir die manne gesê: “Ek gaan self ook saam met julle, dit is seker.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index