Search form

2 Samuel 18:23

23Maar Agimaäs het gesê: “Dit maak nie saak nie, ek wil hardloop.”

Joab sê toe: “Goed, jy mag hardloop.”

Agimaäs het op die pad langs die Jordaan-rivier gehardloop, en hy het by die Kussiet verbygegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index