26En toe sien die wag nog ’n man wat nader hardloop. Die wag skree toe af na die poort en hy sê: “Daar kom nog ’n man wat hardloop, hy is ook alleen.”
Die koning het gesê: “Dit is ook goeie nuus.”
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.