Search form

2 Samuel 18:29

29Toe die koning vra of dit goed gaan met die jongman, met Absalom, het Agimaäs gesê: “Toe Joab vir my gesê het ek moet kom, het ek gesien ’n groot klomp mense staan bymekaar, maar ek weet nie hoekom nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index