Search form

2 Samuel 18:5

5Die koning het vir Joab en Abisai en Ittai gesê: “Julle moenie die jongman Absalom seermaak nie.”

Al die manne het gehoor wat die koning vir al die offisiere gesê het oor Absalom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index