Search form

2 Samuel 18:9

Absalom sterf

9Dawid se manne het vir Absalom gekry. Absalom het op ’n muil gery. Toe die muil onder die takke van ’n groot boom hardloop, het Absalom se kop vasgehaak in die boom en hy het in die lug bly hang. Die muil waarop hy gery het, het verder gegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index