Search form

2 Samuel 19:40

Die mense van Israel raas met die mense van Juda

40Die koning het verder gegaan na die stad Gilgal, en Kimham het saam met hom gegaan. Al die mense van Juda was daar, hulle het saam met die koning geloop, en die helfte van die mense van Israel het ook saamgegaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index