Search form

2 Samuel 19:43

43En die mense van Israel het vir die mense van Juda geantwoord en gesê: “Ons is tien stamme, Dawid is óns koning meer as wat hy júlle koning is. Hoekom het julle ons verneder? Ons het eerste gesê ons wil die koning laat terugkom.”

Maar Juda het gewen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index