Search form

2 Samuel 2:10

10Is-Boset seun van Saul was 40 jaar oud toe hy koning oor Israel geword het en hy was twee jaar lank koning. Dawid was koning net van die Juda-stam.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index