Search form

2 Samuel 2:2

2Dawid het toe na Hebron gegaan, en ook sy twee vroue, Aginoam van die stad Jisreël en Abigajil van die stad Karmel. Abigajil was Nabal se weduwee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index