Search form

2 Samuel 2:4

4Die leiers van Juda het gekom en hulle het vir Dawid daar in Hebron gesalf om koning te wees van die Juda-stam.

Hulle het vir Dawid vertel dit is die manne van Jabes in Gilead wat vir Saul begrawe het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index