Search form

2 Samuel 2:5

5Dawid het toe boodskappers na die manne van Jabes in Gilead gestuur om vir hulle te sê: “Ek bid dat die Here dit goed sal laat gaan met julle, want julle het gedoen wat julle moes doen en julle het julle koning Saul begrawe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index