Search form

2 Samuel 20:1

Seba

1Daar was ’n slegte man, sy naam was Seba. Hy was ’n seun van Bikri. Hy was van die Benjamin-stam. Hy het die ramshoring geblaas en gesê: “Ons is nie van Dawid se mense nie, ons behoort nie aan die seun van Isai nie. Ons is die mense van Israel, ons moet teruggaan na ons huise.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index