Search form

2 Samuel 20:10

10Amasa het nie die swaard gesien wat in Joab se linker-hand was nie, en Joab het vir Amasa in sy maag gesteek. Amasa se derms het uitgekom. Joab het net een maal gesteek, en Amasa het gesterf.

Joab en sy broer Abisai het toe vir Seba seun van Bikri gevolg en gejaag.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index