Search form

2 Samuel 20:15

15Joab en die ander manne het die stad aangeval van al die kante. Hulle het ’n grondwal teen die muur van die stad gebou en al die manne by Joab het begin om die muur van die stad af te breek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index