Search form

2 Samuel 20:8

8Toe hulle by die groot klip kom wat in Gibeon is, het Amasa by hulle gekom. Joab het sy oorlogklere aangehad, en hy het sy swaard bo-oor sy klere vasgebind in die leersak. Die swaard het uit die leersak geval.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index