Search form

2 Samuel 21:14

14Dawid het dit laat begrawe in die land Benjamin, in die graf van Kis, Saul se pa. Die graf was in ’n rots. Nadat die koning dit alles laat doen het, het God weer geluister na die gebede vir die land.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index