Search form

2 Samuel 21:15

Dawid se manne maak Rafa-mense dood

(Kyk ook 1 Kron 20:4-8)

15Daar was weer oorlog tussen die Filistyne en die Israeliete. Toe Dawid eendag saam met sy manne teen die Filistyne gaan veg het, het hy moeg geword.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index