Search form

2 Samuel 21:16

16Een van die Filistyne was Jisbi-Benob, hy was van die nageslag van die Rafa-mense. Sy spies was van brons en dit het 300 sikkels geweeg. Hy het ook ’n nuwe swaard gehad. Hy wou vir Dawid doodmaak,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index