Search form

2 Samuel 21:19

19Toe die Israeliete later weer by Gob oorlog gemaak het teen die Filistyne, het Elganan seun van Jaäre-Oregim van Betlehem vir Goliat oorwin. Goliat het van die stad Gat gekom en sy spies se steel was soos die balk van ’n weefstoel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index