Search form

2 Samuel 21:20

20Eendag was daar oorlog in die stad Gat. Daar was ’n lang man, hy het ses vingers aan elke hand gehad en ses tone aan elke voet, en hy was ook van die nageslag van die Rafa-mense.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index