Search form

2 Samuel 23:21

21Dit is ook hý wat die Egiptenaar oorwin het. Die Egiptenaar was ’n mooi man en hy het ’n spies in sy hand gehad. Benaja het net ’n stok saamgeneem toe hy afgegaan het na die Egiptenaar toe. Hy het die spies uit die Egiptenaar se hand gevat en hy het die Egiptenaar met sy eie spies doodgemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index